top of page
  • Deja Nienaber

AgriMonitor op Wagyu in Namiba

Updated: Jul 16, 2021

Onderhoud deur #AgriMonitor Namibia, Namibia met Namibian Wagyu Society op 16 Jun 2021. Hulle maak ‘n draai by die abattoir waar die eerste Wagyu’s geslag is en teler Sarel du Toit gesels met Günther Henle en Deja Nienaber, die president en visepresident van die Namibië Wagyu-telersgenootskap, oor die geskiedkundige gebeurtenis.

Deja Nienaber is ook CEO van King Wagyu, 'n Wagyu stoet teler in Namibia wat spesialiseer in top Wagyu genetika om marmering en vleis kwaliteit te bevorder






42 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page